Janet se skryftafel

Stories, idees en ’n bietjie asemruimte

Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.

Vars uit die klaskamer

Nuutste skrywes

Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.

Uit die ou klaskamer

Janet se blogargief

Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.

Argief · 2016-01-30

Ben By B-week

Ek is bly oor ons produktiewe B-week! Ons doen eers wiskunde elke oggend en dan letterkunde. My kinders oefen hulle skrif. Ons het Kuns Waardeering gedoen deur om na die pragtige skilderye van Charles Burton Barber te kyk en dit te waardeer. Janéy het toe ‘n P

Lees uit die argief →
Argief · 2016-01-25

Diftonge wat ons tot dusver geleer het

Kry vir jou ‘n lekker plakkaat van al die klinkerklanke (diftonge) by Plastic Land of ‘n goeie boekwinkel. Of laat jou kinders sommer self een maak wat jy laat lamineer! Ons het tot by ‘ou’ gekom op die stadium. Ek sal die sleutels tot ons werk vir jou hierond

Lees uit die argief →
Argief · 2016-01-23

Egg Drop Experiment

Ek het laas jaar ‘n You Tube video gesien waar die man ‘n eier op 6 verskillende maniere toedraai en dan van sy dak af gooi. Hy het dan gekyk of die eier gebreek het en elke keer was die eier nog heel. Ek het dadelik besluit dat hierdie aktiwiteit een is wat o

Lees uit die argief →
Argief · 2016-01-15

Ons vier A.A. Milne se verjaardag met ‘n Winne the Pooh partytjie

Ons het weer die jaar afgeskop met die letter A. Die wie my al ‘n rukkie volg sal weet dat ek tot Letter Q gevorder het laas jaar, maar in plaas daarvan om met R aan te gaan, begin ons van voor af en kom hopelik by Z uit voor die einde van die jaar. […]

Lees uit die argief →
Argief · 2015-11-29

Opsomming van die Jaar 2015

Ons tweede jaar van tuisonderrig was nie so maklik en prettig soos ons eerste jaar nie. Ek glo die Here het spesiale genade uitgestort op ons eerste jaar sodat dit soos ‘n wittebrood jaar was vir tuisonderrig. Laas jaar se blog posts is hier opgesom. Die jaar

Lees uit die argief →
Argief · 2015-11-14

Petrus en Papier

Ons is amper aan die einde van die jaar en trek nou eers by die letter P. Ek wou dus net ‘n vinnige een week van P doen en toe spoel dit oor tot twee weke. Gaan ek die res van die letters in-‘squeeze’ of oorslaan tot volgende jaar? Ek weet nie. Maar ons het […

Lees uit die argief →
Argief · 2015-10-28

Vordering se nuwe betekenis

Ek is so bly en verbaas om te sien my kinders vorder met tuisskool. En nie vorder soos ons dit ken nie: maak al die somme in die boek klaar en lees al die leesboekies vir die jaar. Nee, vorder soos wat tuisskolers graag wil hê hulle kinders moet vorder: beslui

Lees uit die argief →
Argief · 2015-10-19

Naaldwerk en Naaldekokers

Na ‘n breek in tuisonderrig om vir ‘n konsert te oefen en dan te rus na die harde oefen, was ons bly om weer saam in ons klaskamer te wees. En dit was tyd om die n letter te leer en oefen. Janéy (7) doen haar n-woordjies in Afrikaans Sonder Trane soos gewoonli

Lees uit die argief →
Argief · 2015-09-22

Ons Herwin!

Laas week was nationale Skoonmaak en Herwinningsweek en ons het deelgeneem! Daar word baie gebou in ons woonbeurt die afgelope tyd, so daar is baie rommel en vullis in die veld agter ons huis. Die kinders het mooi opgetel en opgeruim. Toe gesels ons oor waar a

Lees uit die argief →
Argief · 2015-09-09

My Missie Stelling vir Kieswetter Klaskamer

Ek glo dat die Here ons op hierdie pad gelei het. Ek gaan daarop bly totdat Hy vir my andersins wys. Ek wil ‘n liefde vir leer kweek in my kinders. Ek gaan dit doen deur om hulle nuuskierigheid toe te laat en te bemoedig. Ons gaan vrae ondersoek en onderwerpe

Lees uit die argief →
Argief · 2015-08-31

M vir Muis

Ek sal die oulike Manie Muis beskikbaar maak op my Drukbare Werkkaarte bladsy. Hoe ons ge-eindig het om oor muise te leer het net vanself gekom. Ons het Maandag laat terug gekom van vakansie en ek het geen idees of beplanning gedoen nie. So Dinsdag, begin ons

Lees uit die argief →
Argief · 2015-08-27

VIND JOU KIND SE PASSIE – VIND SY KURRIKULUM

Originally posted on Da Vinci Kind: As tuisskolers probeer ons hard om vir ons kinders die beste kurrikulum, ondervinding en ‘n gebalanseerde opvoeding te gee. Ons is bekommerd dat ons ons kinders sal faal, en probeer antwoorde kry by ander tuisskolers. Ons vr

Lees uit die argief →